On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

ANC se onteieningslys in Noord-Kaap is verkiesingstaktiek

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:19 Tue, 19 Mar 2019

ANC se onteieningslys in Noord-Kaap is verkiesingstaktiek | News Article

Die nuutgestigte Suider-Afrika Agri Inisiatief, oftewel Saai, het ook sy skok uitgespreek deur die ANC in die Noord-kaap se lys met 30 plase wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding.


Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai, sê dié lys is ‘n desperate verkiesingstaktiek deur die ANC in die Noord-Kaap. Hy sê Saai hou die situasie fyn dop en gaan ook eis dat daar teen die betrokkenes opgetree word, nadat Deshi Ngxanga, die provinsiale sektretaris van die ANC dit op Twitter bekend gemaak het. 

Daar is vee en wildboerderye asook wynplase by onder meer Petrusville, Kakamas en Keimoes en in die Douglas, Hopetown en Warrenton-gebiede  vee- en wildboerderye op die lys. OFM-nuus se Christal-Lize het met Rossouw gepraat…



 Dit was Francois Rossouw, uitvoerende hoof van die Suider-Afrika Agri Inisiatief, oftewel Saai.




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.