Agri Hour
NWK-insetsel: Nuwe produk op die mark vir boervroue─── 07:34 Mon, 25 Mar 2019
Die landbounuus op OFM word moontlik gemaak deur NWK. Jou dinamiese vennoot.
'n Landbouer uit die Vaaldriehoek vertel van sy werksaamhede in die sektor. Hy vertel hoe hulle ‘n produk op die mark geplaas het om veral boervrouens en opkomende boere te kan help.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
OFM-nuus
