On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Beurtkrag plaas druk op alle bedrywe insluitend die landbousektor

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:28 Wed, 27 Mar 2019

Beurtkrag plaas druk op alle bedrywe insluitend die landbousektor | News Article

Beurtkrag plaas druk op alle bedrywe insluitend die landbousektor, maar Suid-Afrikaanse boere se vermoë om nie toe te laat dat hulle deur uitdagings soos dié gekniehalter word nie, is van groot belang.


Só meen Roelie van Reenen, hoof van dieverskaffingsketting van Beefmaster, nadat Suid-Afrika weer nuwe handelsbandemet die Midde-Ooste met betrekking tot die uitvoer van rooivleis gesmee het.Dit kom nadat die uitvoer van  Suid-Afrikaanse produkte van diere metgesplete hoewe tydelik gestaak is weens die uitbreking van bek-en-klouseer inLimpopo vroeër vanjaar. Beefmaster is ook ‘n vleisuitvoerder.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.