On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Riemland hou eersdaags boeredag

───   11:35 Mon, 01 Apr 2019

Riemland hou eersdaags boeredag | News Article

'n Boerevereniging in die Riemland, Oos-Vrystaat, hou op Woensdag 3 April hul gewilde boeredag wat jaarliks deur honderde landbouers van oor die hele Sentraal-SA bygewoon word.


Een van vanjaar se organiseerders van die dag, wat naby Reitz in die Oos-Vrysaat gaan plaasvind, is Jan Hamman wat self in die distrik boer. Hamman het aan OFM gese die landbouers van die omgewing het saam met kundiges gespan en kultivarproewe ontwikkel om opbrenste te verbeter. Hy se belangrike data word oor ‘n spesifieke tydperk ingesamel en op hierdie wyse word die resultate gebruik om landbouers in staat te stel om hul oeste te verhoog. Volgens Hamman lyk landboutoestande tans goed in die Oos-Vrystaat na goeie reens die afgelope paar weke.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.