On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbouseminaar hierdie naweek

───   07:32 Tue, 02 Apr 2019

Landbouseminaar hierdie naweek | News Article

‘n Bekende landbou-ekonoom aan die NWU, vertel van ‘n interessante landbouseminaar wat hierdie week plaasvind.


Dr Johnny vd Merwe, landbou-ekonoom by die Noorwes Universiteit se Potchefstroom-kampus, vertel van ‘n seminaar wat eerskomende Donderdag plaasvind met “Presisie-boerdery” as tema. Volgens Van der Merwe, is daar interessante sprekers van oor die hele land wat aan die gesprekke sal deelneem en word die voordele van presisieboerdery uitgelig. Verskeie boere wat die konsep self toepas, tree ook as sprekers op. Studente kry ook eerstehands kennis hoe om dit toe te pas.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.