On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Moontlike ryp dreig oeste

───   12:19 Fri, 05 Apr 2019

Moontlike ryp dreig oeste | News Article

Dr Johnny vd Merwe, bekende landbou-ekonoom van die NWU, gee hierdie week se graan- en lewendehawe oorsig.


Volgens vd Merwe, gaan moontlike ryp ‘n negatiewe invoed he op oeste. Hy meen ook die witmieliepryse wat vanjaar 50% meer is as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar, kan ‘n beduidende effek op die land se ekonomie he. Van der Merwe fokus verder op die speenkalf- en lampryse en volgens hom trek die verbruiker nog nie voordeel uit pryse wat gedaal het nie.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.