On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

OFM gesels met Vrystaat Landbou jongboer finaliste vir 2019

───   12:25 Mon, 08 Apr 2019

OFM gesels met Vrystaat Landbou jongboer finaliste vir 2019 | News Article

Hierdie week gesels ons met die Vrystaat Landbou Jongboer-finaliste vir 2019.


Die wenner van vanjaar se kompetisie word volgende week aangewys en sal deelneem aan die Toyota 2019 Nasionale Jongboer van die Jaar-kompetisie. Vandag gesels ons met Milne Bredenkamp van Bultfontein en hy vertel ons van sy gemengde boerdery. Hy fokus veral op gewasverbouing. Bredenkamp vertel ook van die onseker tye met min reen en gee ook sy seining oor wat die kompetisie vir hom beteken het.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.