Agri Hour
Merinoteler gesels oor sy passie vir die ras─── 13:40 Wed, 17 Apr 2019
Photo: OFM News
‘n Bekende merinoteler van die Karoo, gesels oor sy passie vir die ras.
Gawie van Heerden praat onder andere oor die handelsmerk vir Konsortiumen, en verduidelik die konsep van hoe die publiek ook “aandele” in ‘n plaas kan koop eom sodoende toegang tot die bedryf tebekom. Daar is verder nuus oor groei in die mark.
OFM-nuus
