On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Claude Moller inspireer vandag weer landbouers

───   05:13 Fri, 03 May 2019

Claude Moller inspireer vandag weer landbouers | News Article

Die bekende Claude Moller inspireer vandag weer landbouers, produsente, verbruikers en sommer al die luisteraars met sy besonderse motiveringsgedagtes.

Vandag deel hy lewenslesse met landouers en gee sy mening oor hoe elke mens ‘n inspirasie vir ander kan wees. Hy brei verder uit oor die huidige uitdagings op die politieke en ekonomiese terrein.


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.