Agri Hour
Vloeibare stikstof vir seldsame operasies─── 05:24 Tue, 07 May 2019
Ons berig oor vloeibare stikstof vir seldsame operasies. Die tegniek is ontwikkel en werk soortgelyk aan hoe dokters vratjies verwyder.
Hoewel dit deur kritici as wreed beskou word, meen produsente dit is beter as wat skape onnodig van siektes vrek.
