On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

#Nampo2019: Botswana wil by SA leer oor kosproduksie

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:30 Fri, 17 May 2019

#Nampo2019: Botswana wil by SA leer oor kosproduksie | News Article
Botswana-afvaardiging: Oscar Ramonameng (boer), Kostantinos Markus (minister van landbou), en Polokego Mokgahedi (boer). FOTO: Christal-Lize Muller

Botswana wil by die Suid-Afrikaanse landboubedryf kers opsteek. Dié land se minister van landbou, Kostantinos Markus, en verskeie bestaansboere van die land, het Graan SA se Nampo Oesdag bygewoon juis om dié rede.


Hulle wil by Suid-Afrika leer oor kosproduksie vir eie verbruik, iets waarin die land in dié stadium nie slaag nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Markus gepraat...


Dit was die minister van landbou in Botswana, Kostantinos Markus, slegs op OFM.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.