On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Kenner verskaf weeklikse veilingspryse vir lewende hawe

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:44 Thu, 30 May 2019

Kenner verskaf weeklikse veilingspryse vir lewende hawe | News Article

‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf nou die pryse wat behaal is vir lewende hawe op veilings vandeesweek. Derksen sê veepryse is steeds onder druk en daar is hoop dat die mielieprys nie nog styg en speenkalfpryse verder afdruk nie.


Hy versprei weekliks dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om ingeligte besluite te neem met die verkoop of aankoop van lewende hawe.  Boere kan dié inligting gebruik om ‘n aanduiding te kry van die prys wat diere op 'n veiling kan behaal. Dit dui ook aan wat kopers bereid is om vir diere te betaal.  Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 



Dit was Chris Derksen, wat die veilingspryse van lewende hawe verskaf het. Vir meer inligting besoek www.vleisprys.co.za.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.