On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: mark verhandel hoër, terwyl rand verswak

───   08:09 Fri, 31 May 2019

OVK-wolmarkverslag: mark verhandel hoër, terwyl rand verswak | News Article
FOTO: OVK

Die wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


Operasionele bestuurder van vesel by OVK, Heinrich Victor, praat oor die 33ste veiling van die 2018-19 seisoen, waar die wolmark in Port- Elizabeth vandeesweek hoër verhandel het, terwyl die Cape Wools alle wol aanwyser met 1,8% en 373 punte gestyg het om teen ‘n skoonprys van R205,98 per kg te sluit. Die Australiese EMI het met 3,3% gedaal. Die rand het verswak teen die vernaamste geldeenhede en het ten tyde van die veiling 3,9% swakker teen die VSA Dollar, asook 3,5% swakker teen die Euro verhandel, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling.

Die grootste styging vandeesweek van tot 4,8%, was in die 22,5 mikron segment.  Hier is Victor...


Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.