On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Safex-verslag: Internasionale mark steeds wisselvallig

───   06:28 Mon, 03 Jun 2019

Safex-verslag: Internasionale mark steeds wisselvallig | News Article

Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes. ‘n Landboumaatskappy met ‘n geïntegreerde besigheidsbenadering, wat deel raak van jou besigheidoplossing. Senwes – breek nuwe grond.


OFM se Gerben van Niekerk praat met Frans Dreyer oor onder meer die internasionale markte wat steeds wisselvallig is. Hy sê die prys het Vrydag negatief gesluit weens die tarief wat die Amerikaanse president, Donald Trump, op Mexico ingestel het.



Die Safex-pryse op OFM is moontlik gemaak deur Senwes. Vier saam met hulle, hul 110 jaar se agri-ervarings. Senwes – breek nuwe grond.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.