On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Pieter Möller praat oor SA Stamboek se dienste aan dieretelers in Suid-Afrika

───   05:48 Tue, 04 Jun 2019

 Pieter Möller praat oor SA Stamboek se dienste aan dieretelers in Suid-Afrika | News Article

OFM berig oor een van SA Stamboek se handelsarms wat sekere dienste aan duisende dieretelers in Suid-Afrika bied.


SA stamboek, 'n nie-winsgewende organisasie, het al in 1995 'n maatskappy gestig Stemma Animalia (Edms) Bpk, wat beteken, die stamboom van diere.

Dit sluit onder andere bees-, skaap-, bok- en peredetelers in. Daar bestaan ook ‘n sekretariaatdiens, sowel as ‘n diens om databasisse te kan monitor.

OFM se Pieter Möller doen verslag...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.