On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbouprodusente is entrepreneurs meen landbou-ekonoom

───   05:49 Thu, 06 Jun 2019

Landbouprodusente is entrepreneurs meen landbou-ekonoom | News Article
FOTO: Frikkie Maré

'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), gesels oor die suksesverhale van entrepreneurskap.

 

Hy gee ook meer duidelikheid hoe dit saam met landbouprodusente in mekaar steek. Volgens hom is daar 'n siening dat slegs entrepreneurs  oorleef in 'n veranderende  ekonomiese omgewing, maar hy meen daar is sekere aspekte van 'n  landbouprodusent en 'n entrepreneur wat ooreenstem. 


OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.