On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou kan weer groei toon ná BBP-inkrimping

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:45 Fri, 07 Jun 2019

Landbou kan weer groei toon ná BBP-inkrimping | News Article

Die landboubedryf gaan weer sy kop optel met ‘n goeie verwagte graanoes en rooivleispryse wat gaan verbeter in die tweede kwartaal van die jaar.


Frikkie Maré, hoof van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), sê dit is nie goeie nuus dat Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal op ’n kwartaalgrondslag met 3,1% ingekrimp het nie want Suid-Afrika benodig ekonomiese groei. Hy sê daarmee saam is dit ook nie goeie nuus dat die landboubedryf met 13,2% ingekrimp het nie, maar die situasie gaan verander in die tweede kwartaal.

Hy sê sekere faktore, wat tot dié inkrimping bygedra het, moet in ag geneem. Dit sluit seisoenale landbouproduksie in.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Frikkie Maré, hoof van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV).

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op Agriculture, News, en Before Dawn.

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.





@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.