Agri Hour
OVK-wolmarkverslag: Produksie daal teenoor verlede seisoen weens droogtetoestande─── 07:52 Fri, 14 Jun 2019
Droogtetoestande in sekere dele van die land, wat 'n invloed op wolproduksie het, is vandeesweek op die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) se nasionale kongres uitgelig.
Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, sê NWKV se 90ste bestaansjaar is ook op die kongres gevier. Daar was nie vandeesweek 'n nasionale wolveiling gewees nie, omdat die laaste veiling van die seisoen verlede week was.
Volgens Victor het wolproduksie gedaal teenoor die 2017/18 gedaal. Dit kan aan die droogtetoestande toegeskryf word.
Victor het meer..
Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
