On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Die bepaling van diere se genetiese waarde is die toekoms

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:32 Fri, 14 Jun 2019

Die bepaling van diere se genetiese waarde is die toekoms | News Article
Izaan du Plooy van "Breedplan" FOTO: OFM

Die genetiese evaluasiesisteem, "Breedplan", is betrokke by die Beef Genomics Project (BGP) wat daarop gemik is om genetiese data in te samel sodat dit in evaluasies ingesluit kan word.


Die tegniese bestuurder van "Breedplan", Izaan du Plooy, sê dié projek is al sedert 2015 in Suid-Afrika en talle van Suid-Afrika se beesrasse vorm deel daarvan. Sy sê genetiese data is nou in die proses om ingesamel te word. "Breedplan" is verantwoordelik vir die analisering van diere en die berekening van teelwaardes om diere se genetiese waarde vas te stel. Dit is 'n waardevolle metode om die nuutste beskikbare waardes in diereteling te bepaal.  

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Du Plooy gepraat...



Dit was Izaan du Plooy, tegniese bestuurder van "Breedplan".

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.