On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Peter Milton: Daling in prys van vleis word verwag dié winter

───   07:02 Tue, 18 Jun 2019

Peter Milton: Daling in prys van vleis word verwag dié winter | News Article

Peter Milton, die bekende in vleiskringe, gesels vandag oor voerkrale. Volgens hom bereik die vleisbedryf, sy piek in die middel van Julie.


Hy voorspel die daling in die prys van vleis in die winter en is verder van mening dat skaapvleis se prys nou beter as die prys van beesvleis is.

OFM se  Pieter Möller het met Milton gepraat...



Om na insetsels te luister gaan na http://www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Luister weeksdae om 11:00 en 13:00 na jou landbounuusbulletins.  


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.