Agri Hour
Peter Milton: Daling in prys van vleis word verwag dié winter─── 07:02 Tue, 18 Jun 2019
Peter Milton, die bekende in vleiskringe, gesels vandag oor voerkrale. Volgens hom bereik die vleisbedryf, sy piek in die middel van Julie.
Hy voorspel die daling in die prys van vleis in die winter en is verder van mening dat skaapvleis se prys nou beter as die prys van beesvleis is.
OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...
Om na insetsels te luister gaan na http://www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Luister weeksdae om 11:00 en 13:00 na jou landbounuusbulletins.
OFM-nuus
