On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Abattoirs van groot belang in die waardeketting, dit is die markplek

───   05:51 Thu, 20 Jun 2019

Abattoirs van groot belang in die waardeketting, dit is die markplek  | News Article
Frikkie Maré FOTO: Verskaf

Landbou-ekonoom en hoof van die departement landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), Frikkie Maré, praat vandag oor die waardeketting in die landbou.


Hy fokus veral in dié verband op die rol van abattoirs.  Maré verduidelik ook hoe die finansiële model van ‘n abattoir werk. Volgens hom is abattoirs baie belangrik in die waardeketting omdat dit die rol as markplek vervul, met betrekking tot vraag en aanbod. 

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op  Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Luister ook weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus





@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.