Agri Hour
OVK-wolmarkverslag: Veseluitvoer van Lesotho steeds tydelik opgeskort weens miltsiekte─── 05:54 Fri, 21 Jun 2019
Dié wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Die Suid-Afrikaanse wolmark is in 'n winterresessie met die laaste nasionale veiling in Port Elizabeth wat twee weke gelede plaasgevind het. In Australië het dié land se nasionale veiling wel voortgegaan, met die Australiese IME wat 57 sent gedaal het.
Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK het meer sê meer nuus uit die bedryf is dat geen vesel uit Lesotho in Suid-Afrika toegelaat word nie, weens die uitbreking van miltsiekte in dié land.
Victor verskaf nog nuus uit die bedryf...
Dit was Heindrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK.
Dié wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 soggens na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op Agriculture, News, en Before Dawn.
OFM-nuus
