On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

DA-skaduminister vir landbou nie vol lof vir Ramaphosa se staatsrede

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:52 Mon, 24 Jun 2019

DA-skaduminister vir landbou nie vol lof vir Ramaphosa se staatsrede | News Article
Annette Steyn

Die DA het pres. Cyril Ramaphosa gekritiseer vir sy onvermoë om leiding te neem en werkbare planne daar te stel vir sy doelstellings vir Suid-Afrika.


DA-skaduminister vir landbou, Annette Steyn, sê Ramaphosa het nie veel uitgewei oor grondhervorming in sy staatsrede Donderdag nie, omdat die presidensiële taakspan se verslag nog nie amptelik bekendgemaak is nie.

Ramaphosa het slegs verwys na die verslag wat nou aan die kabinet vir oorweging voorgelê gaan word. Die adviespaneel word deur dr. Vuyo Mahlathi, voorsitter van die African Farmers Association of South Africa, Afasa, gelei en is in September 2018 aangestel om die werk van die interministeriële komitee oor grondhervorming te ondersteun en om in 'n adviserende hoedanigheid oor oor onder meer beleidskwessies, restitusie, die herverdeling van grond en landbou-ondersteuning op te tree.



Dit was Annette Steyn, DA-skaduminister vir landbou, slegs op OFM

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.