On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

#SONA2019: Beleidsonsekerheid gaan beleggers weghou van Suid-Afrika, sê VF-Plus

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:03 Mon, 24 Jun 2019

#SONA2019: Beleidsonsekerheid gaan beleggers weghou van Suid-Afrika, sê VF-Plus | News Article
Wouter Wessels van die Vryheidsfront Plus

Pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede Donderdag in die Parlement het skerp deurgeloop onder opposisiepartye, wat meen daar is min op die landboubedryf gefokus.


Wouter Wessels, VF Plus-lid in die Parlement en woordvoerder van dié politieke party, sê Ramaphosa het nie duidelike planne in plek gestel vir die land nie, terwyl daar steeds onsekerheid is oor grondbesit, wat daartoe gaan lei dat buitelandse beleggers van Suid-Afrika gaan wegskram weens beleidsonsekerheid. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wessels gepraat…



Dit was Wouter Wessels, Vryheidsfront Plus-lid van die Parlement en woordvoerder van dié politieke party.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op Before Dawn.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.