On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Pieter Möller berig oor 'n misdaadbekampingsooreenkoms wat gesluit is

───   06:22 Mon, 24 Jun 2019

Pieter Möller berig oor 'n misdaadbekampingsooreenkoms wat gesluit is | News Article

OFM berig vandag oor ‘n ooreenkoms wat onlangs tussen Agri SA en sy affiliale gesluit is om misdaad te bekamp.


Die ooreenkoms is juis so opgestel dat dit plaasgeweld en landboumisdaad sal bekamp. Dit sluit ook veediefstal in. 

OFM se Pieter Möller doen verslag...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op Before Dawn.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.