On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Senwes Safex-verslag: Stroop van somergewasse aan die gang

───   06:27 Mon, 24 Jun 2019

Senwes Safex-verslag: Stroop van somergewasse aan die gang | News Article

Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Equipment. Puik produkte en spesiale aanbiedinge op nuwe en gebruikte toerusting. Senwes Equipment – Breek nuwe Grond.


Die stroopproses van somergewasse in die sentrale streek is in die proses, met sojaboon wat bykans voltooid is. Sonneblom lewering is goed op dreef en in Julie gaan daar voluit begin word met die stroop van mielies in die streek. 

OFM se Gerben van Niekerk praat nou met Bennie Scheepers...



Die Safex-pryse op OFM is moontlik gemaak deur Senwes Equipment. Bel jou naaste heelwerktuigbemarker vir die nuutste diens- en inspeksieprogramme. Senwes Equipment – Breek nuwe Grond.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.