Agri Hour
Peter Miltion praat oor afronding in voerkrale─── 07:46 Tue, 25 Jun 2019
Die bekende vleiskenner, Peter Milton, gee vandag inligting oor diere wat in die huidige omstandighede in voerkrale afgerond moet word.
Hy gee verder advies oor hoe om uitslagpersentasie te verhoog en watter kilogram-vermeerdering ‘n goeie rigtingwyser is.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, en Before Dawn.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
