Agri Hour
Landbou-ekonoom gee sy mening oor waarde van velle en huide─── 05:23 Thu, 27 Jun 2019

'n Senior landbou-ekonoom, dr. Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat (UV), gee sy mening oor die waarde van velle en huide se daling in die onlangse verlede.
Hy praat ook oor abattoirs se aanpassings by die laer vyfde kwart pryse.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Om weer na hierdie en ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za
OFM-nuus