On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Die Afrikaanse Handelsinstituut in die Wes-Kaap vat hande met landbou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:20 Fri, 28 Jun 2019

Die Afrikaanse Handelsinstituut in die Wes-Kaap vat hande met landbou | News Article

Samewerking tussen die landboubedryf en die Afrikaanse Handeslinstituut AHi in die Wes-Kaap se 46 sakekamers in dorpe oor die provinsie heen, is van groot belang.


Dit is egter veral landbou wat ‘n belangrike rol het om te speel in dorpe in landelike gebiede. So meen Willie Cilliers, voorsitter van die AHi Wes-Kaap, wat voortaan nou saam met Agri Wes-Kaap wil werk om ekonomiese groei en werkskepping in dorpe in landelike gebiede in dié provinsie te bevorder.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Cilliers gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za. 


OFM-nuus



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.