On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou: Inspirasie vir die naweek

───   05:34 Fri, 28 Jun 2019

Landbou: Inspirasie vir die naweek | News Article

Claude Möller, bekende motiveringspreker in die landbousektor, gee ‘n bietjie inspirasie vir die naweek.


Möller, is ‘n bekende spreker by georganiseerde landbou se geleenthede, landboukonferensies en kongresse.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...



Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Luister weeksdae om 11:00 en 13:30 na jou landbounuusbulletins slegs op OFM.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.