Agri Hour
Kenner gee oorsig van landboutoestande in die NW─── 05:25 Mon, 01 Jul 2019
Pieter Möller gesels met ‘n bekende handelsbank se provinsiale landboubestuurder in Noordwes, Ben Pretorius.
Hy gee 'n oorsig van landboutoestande in die provinsie en sy mening of dit nog goed gaan met die bedryf.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
