On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Stroopproses van witmielies ietwat stadiger teenoor vorige seisoene

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:15 Tue, 02 Jul 2019

Stroopproses van witmielies ietwat stadiger teenoor vorige seisoene | News Article

Produsente in die somergraanproduksiegebiede het nog nie volstoom begin om witmielies te stroop nie. ‘n Landbou-ekonoom, Johan Willemse, sê die stroopproses in Suid-Afrika is agter teenoor vorige jare. Die stroop van geelmielies is goed op dreef.


Willemse praat verder oor die Nasionale Oesskattingskomitee se verwagte sonneblom- en sojaboon-oeste. Die produksieskatting vir sonneblomsaad is onveranderd gelaat op 611 140 ton, terwyl die verwagte opbrengs 1,19 ton per hektaar is. Daarmee saam is die verwagte sojaboonoes 1,216 miljoen ton, wat 6,13% of 79 450 ton minder is as die vorige skatting van 1,296 miljoen ton.

Willemse sê die verwagte sonneblom- en sojaboon-oeste moet saam in ag geneem word.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...



Dit was Johan Willemse, 'n landbou-ekonoom slegs op Before Dawn. 


OFM-nuus



 



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.