On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Nóg koue weerstoestande op pad

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:26 Tue, 02 Jul 2019

Nóg koue weerstoestande op pad | News Article

Kouer toestande wat Maandag in die sentrale binneland en veral in die sentrale en suidelike deel van die Vrystaat en die Noord-Kaap voorgekom het, is van korte duur.


Bewolkte toestande met enkele reënbuie het plek-plek voorgekom, maar ‘n senior voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor, Tonie Rossouw, sê die kwik styg ietwat nader aan die einde van die week.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Tonie Rossouw, ‘n senior voorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor. Om weer na hierdie insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.