On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Senwes Safex-verslag: Amerikaanse mark onder druk weens weervooruitsigte

───   06:35 Tue, 02 Jul 2019

Senwes Safex-verslag:  Amerikaanse mark onder druk weens weervooruitsigte | News Article

Die Safex-pryse op OFM word moontlik gemaak deur Senwes Grainlink. Waar innoverende oplossings vir al jou graanbemarkings- en bergingsbehoeftes deur 18 graanbemarkingskantore en 68 silo komplekse aangespreek word. Senwes Grainlink – breek nuwe grond.


OFM se Gerben van Niekerk praat nou met, 'n graanmakelaar, Susari Koegelenberg ...



Volgens Koegelenberg het die Amerikaanse markte Maandag verdere verliese getoon ná die Amerikaanse Departement van Landbou sy jaarlikse skatting vir aangeplante hektare groter as die verwagting in die mark vrygestel het.   

Die mark het verdere druk ervaar op grond van droër weervooruitsigte oor die grootste gedeelte van die mieliebelt vir die komende week.

Plaaslike het beide witmielies en geelmielies se pryse Maandag aansienlik sterker as pariteite verhandel, maar sluit steeds negatief vir die dag. Daar is steeds sterk koopkrag op die mark met onsekerheid rondom die grootte en gehalte van die komende oes wat kommer wek. Hierdie kommer word bevestig deur die premies by liggings tussen Wesselsbron en Bothaville van meer as R100 per ton,  wat steeds op Basislink aangebied word.
Die Safex-pryse op OFM is moontlik gemaak deur Senwes Grainlink. Bel vandag nog jou naaste graanbemarker of silobestuurder. Senwes Grainlink - breek nuwe grond.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.