Agri Hour
Boerbokbedryf is winsgewend, sê bobaas-teler─── CHRISTAL-LIZE MULLER 07:31 Wed, 03 Jul 2019
Dit gaan goed in die boerbokbedryf in Suid-Afrika.
Lukas Burger, ‘n vooraanstaande boerbokteler van Griekwastad in die Noord-Kaap, sê dit is wingewend om met dié bokke, wat gesonde en gehalte vleis het, te boer. Burger, wat ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Boerboktelersvereniging is, het behoorlik uitgestaan op die boerbok wêreldkampioenskapbyeenkoms onlangs in Bloemfontein.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
Dit was Lukas Burger, 'n boerbokteler van Griekwastad in die Noord-Kaap.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.
Bel vir Christal-Lize Muller by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
