On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Boerbokbedryf is winsgewend, sê bobaas-teler

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:31 Wed, 03 Jul 2019

Boerbokbedryf is winsgewend, sê bobaas-teler | News Article
Lukas Burger, 'n boerbokstoetteler en Michelle Kruger, rasdirekteur van SA Boerbok saam met Burger se groot-kampoenram. FOTO: OFM-nuus

Dit gaan goed in die boerbokbedryf in Suid-Afrika.


Lukas Burger, ‘n vooraanstaande boerbokteler van Griekwastad in die Noord-Kaap, sê dit is wingewend om met dié bokke, wat gesonde en gehalte vleis het, te boer. Burger, wat ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Boerboktelersvereniging is, het behoorlik uitgestaan op die boerbok wêreldkampioenskapbyeenkoms onlangs in Bloemfontein. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



Dit was Lukas Burger, 'n boerbokteler van Griekwastad in die Noord-Kaap.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.

Bel vir Christal-Lize Muller by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.