Agri Hour
Pieter Möller berig oor nuwe dierewelsynstandaarde wat bekendgestel is─── 07:24 Tue, 09 Jul 2019
OFM berig vandag oor nuwe dierewelsynstandaarde wat onlangs bekendgestel is.
Die standaarde is die eerste van sy soort om ‘n universele benadering tot dieregesondheid en –welsyn te vestig.
OFM se Pieter Möller het meer...
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel ook weeksdae in om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
