Agri Hour
Grondpaneelverslag: Einde nog nie in sig─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:52 Thu, 01 Aug 2019
Die presidensiële grondpaneelverslag is nie die einde van die pad vir Suid-Afrika se landboubedryf nie.
As swart boere ontwikkel word en deel in die winsgewendheid van dié bedryf, gaan dit makliker word vir almal om plaaslik volhoubaar te boer. Só meen Theo de Jager, die direksievoorsitter van die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief, Saai, in reaksie op dié paneelverslag wat die naweek bekendgestel is en waaroor daar in verskeie landbougeledere kommer heers.
Hy sê dit is nie die einde nie en daar kan steeds ‘n teenwig gevorm word as alle betrokkenes hande vat en saamwerk aan ‘n gemeenskaplike doelwit.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met De Jager gepraat…
Dit was Theo de Jager, direksievoorsitter van die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief, Saai. Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
