On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbougemeenskap van Clocolan samel geld in vir liefdadigheid

───   06:20 Mon, 05 Aug 2019

Landbougemeenskap van Clocolan samel geld in vir liefdadigheid | News Article

Die landbougemeenskap van Clocolan in die Oos-Vrystaat hou elke jaar ‘n unieke gholfdag om geld vir liefdadigheid in te samel.


OFM se Pieter Möller berig vandag oor die resultate van die dag en gesels met die voorsitter van die landbouvereniging, AJ van Rooyen.



Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus




@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.