On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri Limpopo glo landbou kan wankelende ekonomie optel

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:44 Mon, 26 Aug 2019

Agri Limpopo glo landbou kan wankelende ekonomie optel | News Article

Limpopo is gediversifiseerd ten opsigte van sy verskillende landbouvertakkings wat wissel van graan, besproeiings- en permanente gewasse soos sitrus, asook ‘n vee en wildkomponent.


Die nuutverkose president van Agri Limpopo, Piet Engelbrecht, ‘n sitrusboer,  sê dit is ‘n groot uitdaging om betrokkenes in die verskillende bedrywe te huisves. Daarmee saam streef dié landbou-organisasie om voort te bou op suksesvolle transformasieprojekte. Engelbrecht is onlangs op Agri Limpopo se kongres as president verkies en beskou dit as ‘n groot eer, veral omdat hy glo georganiseerde landbou het ‘n belangrike rol om in Suid-Afrika te speel. 

Hy sê, soos daar op die kongres gefokus is op landbou wat die grondslag vir die toekoms is, glo hy ook dié bedryf kan die land se ekonomie,wat nou op wankelende bene rondval, weer optel.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…


Sien aangehegte PODCAST...


Dit was Piet Engelbrecht, president van Agri Limpopo, slegs op OFM.  

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 

Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.


OFM-nuus






Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.