On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Peter Milton: Rooivleisprodusente moet nou ouer en maer koeie koop

───   05:59 Tue, 27 Aug 2019

Peter Milton: Rooivleisprodusente moet nou ouer en maer koeie koop | News Article

Ons gesels vandag met Peter Milton, vleiskenner oor verskeie sake in die vleisbedryf.


Milton fokus weer op die jongste tendense in die bedryf en volgens hom beweeg in dit nou  die “lae gewig”-maande. Hy gee ook advies aan landbouers, veral produsente, om in hierdie tyd eerder ou en maer koeie te koop en hulle dan te verander in C-3 klas vee. 

Volgens hom is dit die beste manier om geldelik ‘n verskil te maak.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien aangehegte PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.



OFM-nuus






@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.