On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Indonesië gekant teen opheffing van verbod op renosterhoringhandel

───   07:24 Wed, 28 Aug 2019

Indonesië gekant teen opheffing van verbod op renosterhoringhandel | News Article
FOTO: Lonely Planet

Een van die hoofredes vir die bespreking by die Universiteit van die Vrystaat (UV) vandeesweek is om die teenkanting van Indonesië teen die wettige handel in renosterhorings te bespreek.


Drie deskundiges van Indonesië, wat nouliks betrokke by renosterbewaring is, het die vergadering bygewoon. Volgens Rudi Putra, ‘n bekroonde bioloog, is Indonesië gekant teen die wettige handel in renosterhorings want dit sal hulle klein en bedreigde renosterbevolking in gevaar stel. 

'n Voorstel is dat Suid-Afrika sal help om hulle renosters te beveilig teen stropery.

OFM-nuus se Vernon Baumann het met hom gepraat…


Sien aangehegte PODCAST


Dit was Rudi Putra, ‘n bioloog van Indonesië.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.

Skakel weeksdae in op OFM om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins.


OFM-nuus/ Vernon Baumann




Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.