On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Droogtesituasie in NK ergste in vyf dekades

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:21 Fri, 30 Aug 2019

Droogtesituasie in NK ergste in vyf dekades  | News Article
Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap

Die droogtesituasie in 70% van die Noord-Kaap het sy ergste vlak in 50 jaar bereik.


Dit is weer deur dié organisasie se president Nicol Jansen op Agri Noord-Kaap se kongres, wat gister in Kimberley begin het, beklemtoon. Jansen het gesê die volle impak van die droogte in die Noord-Kaap, het die ekonomie nog nooit voorheen in dié mate geraak nie.

Jansen het gesê die volle impak sal eers statisties uitgebeeld kan word wanneer dit in perspektief gebring word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller woon die kongres by wat Donderdag geëindig het. 

Hier is Jansen...


Sien aangehegte PODCAST


Dit was Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.


OFM-nuus
 
 

 

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.