Agri Hour
OVK-wolmarkverslag: Groot aanbieding oor twee dae op eerste nasionale wolveiling─── 07:24 Fri, 30 Aug 2019
Dié wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Heinrich Victor, operasionele bestuurder van vesel by OVK, sê daar is goeie nuus in die wolbedryf met die eerste nasionale veiling vir die 2019/20 seisoen wat volgende week in Port-Elizabeth in die Oos-Kaap begin. Katalogus een word aangebied.
Volgens Victor word die veiling oor twee dae aangebied weens die 4 200 lotte wat op die veiling is.
Hy sê dié veiling vind eerskomende Woensdag en Donderdag plaas om aan kopers die geleentheid te gee om hul limiet só aan te pas op grond van die gebeure op die Australiese mark, waar 'n veiling vroeër plaasvind. Daarmee saam skuif die uitbetaling van die plaaslike veiling gevolglik een dag aan.
Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weeklikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
OFM-nuus
