On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Voorgestelde grondwetwysiging nie té drasties nie

───   06:41 Mon, 02 Sep 2019

Voorgestelde grondwetwysiging nie té drasties nie | News Article

Die Grondwet het nog altyd voorsiening gemaak vir onteiening van grond, maar enige voorgestelde wysigings gaan nie drasties wees nie en behels slegs tegniese bewoording, wat nie ‘n groot verandering in die praktiese toepassing daarvan sal hê nie.


Dit is volgens Danie Brand, direkteur by die Vrystaatse Sentrum vir Menseregte by die Universiteit van die Vrystaat (UV), wat ‘n gasspreker by Agri Noord-Kaap se 40ste jaarkongres in Kimberley was.

 Brand maak dit ook duidelik dat die regering nie enige grootskaalse nasionaliseringsplanne het nie, en dus is daar geen rede vir kommer in hierdie verband nie.

OFM-nuus se Vernon Baumann het met hom gepraat...


Sien aangehegte PODCAST


Dit was Danie Brand, direkteur by die Vrystaatse Sentrum vir Menseregte by die Universiteit van die Vrystaat (UV).

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus





Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.