On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Vleiskenner bied skaapvoerkursus ook telefonies aan

───   06:35 Tue, 03 Sep 2019

Vleiskenner bied skaapvoerkursus ook telefonies aan | News Article
FOTO: Graan SA (GSA)

Op Dinsdae gee die vleiskenner, Peter Milton, sy voorspellings vir vleispryse en –tendense.


Vandag gee Milton advies aan veeprodusente hoe om ‘n lam voor te berei vir maksimum wins.

Volgens hom is dit nie nou die regte tyd om al te begin voor te berei vir die Kerstyd nie. Hy gee verder inligting oor sy bekende en gewilde skaapvoerkursus, wat selfs telefonies gedoen kan word.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien aangehegte PODCAST


Dit was Peter Milton, 'n vleiskenner, slegs op OFM. Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins.

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.