Agri Hour
Wildskosfees by Wolmarransstad gehou─── 05:48 Wed, 04 Sep 2019
Ons gesels vandag oor ‘n wildskosfees vir die Noordwes provinsie wat Saterdag by die Bona Bona Wildreservaat, naby Wolmaransstad, aangebied word.
Een van die eienaars, Rule Ernst, vertel wat alles verwag kan word tydens dié fees en brei ook uit oor die verskillende disse wat beskikbaar gaan wees. Daar is ook ‘n wynproe-geleentheid en ‘n bekende kunstenaar wat gaan optree.
OFM se Pieter Möller het met haar gepraat...
Sien aangehegte PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
