On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Hoenderprodusente in SA is mededingend, kan genoeg produseer

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:10 Fri, 06 Sep 2019

Hoenderprodusente in SA is mededingend, kan genoeg produseer | News Article

Sowat 30% van hoenderprodukte in Suid-Afrika word ingevoer en dit skep ‘n groot probleem vir plaaslike hoenderprodusente.


Marthinus Stander, uitvoerende hoof van Country Bird Holdings, sê die hoenderbedryf is internasionaal mededingend en is onder die top ses lande in die wêreld in terme van die produksie van hoenderkarkasse. Hoender kan plaaslik geproduseer word, en hoef nie ingevoer te word nie. Die storting van sekere hoenderprodukte het ‘n groot impak op plaaslike produsente en veral kleiner produsente kan nie meer volhoubaar boer nie.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...


Sien aangehegte PODCAST


Dit was Marthinus Stander, uitvoerende hoof van Country Bird Holdings, slegs op OFM.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.