On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat gaan die gevolge wees met 'n grondwetwysiging?

───   06:21 Thu, 26 Sep 2019

Wat gaan die gevolge wees met 'n grondwetwysiging? | News Article

'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV), brei vandag in sy weeklikse praatjie weer uit oor die onlangse presidensiële adviespaneel se verslag.


Hy noem onder meer die vrae wat ontstaan het ná die bekendmaking van dié verslag. Maré gee dan ook ‘n uiteensetting oor gevolge indien Artikel 25 van die Grondwet gewysig moet word en wat dit vir landbouers in die praktyk in geheel gaan beteken.

OFM se Pieter Möller het met Maré gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.  Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.